| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
1971 Uitgawe in hardeband met netjiese stofjas. Hierdie boek is op versoek van die Kaaplandse Onderwysdepartement saamgestel uit die toneelstukke en samesprake van die werke van Langenhoven. Hierdie Bloemlesing bevat die Biografiese Aantekeninge, sowel as gedig en musiek van Die Stem van Suid-Afrika(met verlof) en die Vlaglied. Sarah Goldblatt, Administratrise Letterkundige Nalatenskap Langenhoven Loeloeraai, Mowbray Augustus 12, 1971. Kleeflintmerke op voor- en agterste skutblad. Boek andersins goed gebind en stewig.
Toestand 7/10.
