Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die laaste van die Takhare en ander verhoogstukke uit versamelde werke van CJ Langenhoven 1873-973 (3e druk 1975). A5, hardeband met stofomslag, 134 bls. Stofomslag effens verweer. Boek binne in baie goeie toestand. Naam voor in boek.