Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1985 Uitgawe in hardeband sonder stofjas. Naam van vorige eienaar en stempel op voorste skutblad. Boek verder skoon en sonder beletsels. Hierdie storie speel af teen die agtergrond van die dramatiese, aangrypende en bittere stryd van die Poolse partisane aan die einde van die Tweede Wereldoorlog om hul land van die Duitse juk te bevry... 'n besondere leeservaring!
Toestand 6/10