This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

ADRIAAN SNYMAN KRUISTOG NA DIE EWIGHEID oorlogsroman
Secondhand
R100.00
50% OFF
Kruis Van Die Liefde - Adriaan Snyman
Secondhand
R100.00 R200.00
KLIPKUIL - KRONIEK VAN DIE DIAMANTVELD - ADRIAAN SNYMAN
Secondhand
R30.00
Kruisvuur Adriaan Snyman
Secondhand
R60.00
Die Laaste Vrees - Adriaan Snyman
Sold

Die Laaste Vrees - Adriaan Snyman

Secondhand 1 was available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT5107
Bob Shop ID
114930121

 

Die Laaste Vrees - Adriaan Snyman - Human & Rousseau - 1985, eerste uitgawe - 296pp - Harde glansblad in baie mooi toestand.

Posgeld en verpakking R30.00

Die verhaal speel af teen die agtergrond van die dramatiese, aangrypende en bittere stryd van die Poolse partisane aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog om hul land van die Duitse juk te bevry. Die Geallieerdes, onder wie ‘n groepie Suid-Afrikaanse vlieëniers wat inItalië gestasioneer is, vorm ‘n hangbrug om die Pole te hulp te kom, en gooi op Britse versoek voorrade in Warchau af. Van die Suid-Afrikaners word tydens een van die vlugte afgeskiet en doen noodgedwonge ‘n noodlanding agter die vyand se linies. So raak hulle ten nouste betrokke by die stryd in Pole.

Die verhaal is op werklike gebeure gegrond en word voortreflik en met volgehoue spanning vertel. Dit is ‘n verhaal van liefde en haat, en veral van die wreedheid, verraad en bedrog wat deel vorm van enige oorlog, soos dit ervaar word deur Walter Hansen en Wandunia Nowak, die Poolse meisie op wie hy verlief raak. Tog, ten spyte van die lyding en ellende, bly dit ‘n diep menslike verhaal wat die leser tot die einde sal meevoer.

Inhoud:

  • Voorwoord
  • DEEL 1: Onder vreemde sterre
  • DEEL 2: Nagbrug na Warchau
  • DEEL 3: Puinhoop van herinnering
  • DEEL 4: Slagveld van eer
  • Epiloog

Recently viewed

See more
VENDA 1987 WATER FOWL SET OF 4 IN CONTROL BLOCKS OF 4 UMM. SACC 151-154. CAT R132. (SACC 2019)
New
R50.00
50% OFF
Fingerprint Sensor Flex Cable for Xiaomi Redmi Note10 Pro(India) / Redmi Note 10 Pro Max / Redmi ...
New
R255.00 R510.00
The Marketing Gurus: Lessons from the Best Marketing Books of All T
New
R250.00
Mcb / circuit breaker 20a 3ka 2p samite se-3220-g
New
R174.87