Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hennie Aucamp is meester van die kortverhaal. Geliefd vir sy verhale oor die Stormbergse wêreld, en sy ironiese, deernisvolle blik op die menslike hart. Die laaste wals bevat onder meer Aucamp se eie keur, die verhale uit sy oeuvre waaraan hy graag onthou sou wou word.