Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
A thorough genealogy and history of the first Pieter de la Buscagne noted in South Africa in the Paarl (Drakenstein) district from about 1715. See photographs attached for the Content list. In Afrikaans.
Skriftelike en persoonlike bronne, argiewe en navrae is nie altyd volledig en of betroubaar wanneer bepaalde geslag saamgestel word nie. Allerlei faktore en omstandighede verhinder die proses. Hierdie genealogie, die resultaat van volgehoue navorsing en navraag wat strek oor periode van meer as tien jaar, maak dus geen aanspraak op volledigheid nie. Omstandighede het dit vir die samesteller onmoontlik gemaak om die registers in die Vrystaatse N.G. Kerkargief te gaan deurwerk. Aanvullend word lys van ongeidentifiseerdeLabuschagnes gegee. Ander hopelike navorsers, belanghebbendes, verwantskap-betrokkenes en belangstellendes het geleentheid om aan te vul wat ontbreek, om te korrigeer waar hulle foute ontdek en waar verkeerde verwantskap gel is. Aanvullinge en verbeteringe sal met dankbaarheid verwelkom word. -Die samesteller.
Hardback. Afrikaans. Self-Published. 1981. Good Condition.