Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die vertrek waarin ek my opgestopte voeltjies in glaskissies uitgestal het het ek ontruim. Ek het die voeleiertjies en -neste asook kassette met opnames van voelgeluide in bokse gepak. Dit het my te veel aan Pa laat dink en aan hom wou ek nie dink nie. Want dan het ek vir Annalisa gehaat en n ma mag haar kind nie haat nie.
TITLE: Die Laksman se Dogter
AUTHOR: Taljaard, Gerda
SKU: 9781485903666
PUBLISHER: Penguin
DATE PUBLISHED: 2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 269
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 234x154
WEIGHT: 365 gr