Die Laksman se dogter

Die Laksman se dogter

New 5 available
Only 5 left – grab it before it’s gone!
R325.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781485903666
Bob Shop ID
651449728
Die vertrek waarin ek my opgestopte voëltjies in glaskissies uitgestal het, het ek ontruim. Ek het die voëleiertjies en -neste, asook kassette met opnames van voëlgeluide in bokse gepak. Dit het my te veel aan Pa laat dink, en aan hom wou ek nie dink nie. Want dan het ek vir Annalisa gehaat, en 'n ma mag haar kind nie haat nie.
 
Hulle is onder 'n kareeboom in die agtererf besig om na 'n janfiskaal te kyk wanneer haar tronkdokter-pa by Rosaria bieg dat ook hý 'n tipe laksman is. By Pretoria-Sentraal, waar hy die gehangdes se doodsertifikate uitreik, dien hy soms ook die genadeskoot toe. Maar sê nou van daardie tereggesteldes was onskuldig? wonder Rosaria.
 
Nou, jare later, en kort ná die raaiselagtige dood van haar dogter Annalisa, onthou Rosaria die nonnetjiesuil wat sy en haar aweregse dogter grootgemaak het. Dit was voor Annalisa se rockmusiek van haar 'n kultusfiguur gemaak het, en voordat sy haar rug op haar ma gedraai het.
 
Rosaria se worsteling strek verder terug as haar kind se dood. Haar verlede word verder oopgeruk wanneer Annalisa se dogtertjie haar verskyning maak 'n kleinkind waarvan Rosaria nooit geweet het nie.
 
Maar hoe het haar dogter gesterf? En hoe naby aan 'n laksman is Rosaria self?
Add to cart

Recently viewed

See more
45% OFF
1Pc 31.5x47inch 80x120cm Floor Mat
New
R763.00 R1,388.00
53% OFF
1 Pack Men's Warm Knitted Hat
New
R188.00 R399.00
India,2002,Airmail cover from India to South Africa,Mahatma Gandhi
Secondhand
R20.00
Xbox 360 Juiced 2 Hot Import Nights / Original Product
Secondhand
R862.00 No bids

Similar products

Harry Potter En Die Towenaar se Steen - Rowling, J. K.
Secondhand
R360.00
Abel se Dogters [Afrikaans] | Helene de Kock
Secondhand
R45.00
Die Dodelikste Donuts in die Heelal
Secondhand
R50.00
Harry Potter En Die Towenaar se Steen - Rowling, J. K.
Secondhand
R360.00