This item has closed 3 buyers bought 3 items

Similar products

KRYGSTUIG VAN SUID-AFRIKA
Secondhand
R175.00
Kroniek Van Die Suid-Afrikaanse Lugmag (1920-1990)
Secondhand
R200.00
krygstuig van suid afrika
Secondhand
R150.00
REBELSPOOR, DIE AANLOOP, VERLOOP EN AFLOOP VAN DIE BOEREOPSTAND VAN 1914-15
Secondhand
R290.00
Die Lang Generaal:  Die Duistere Politieke Sluipmoorde Van Die Ou Suid Afrika   -   Alan Elsdon
Sold

Die Lang Generaal: Die Duistere Politieke Sluipmoorde Van Die Ou Suid Afrika - Alan Elsdon

New 15 were available
R180.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
164400791

n Angswekkende storie oor Suid-Afrika se oud-sekuriteitshoof en sy bewind van vrees tussen die jare sestig en tagtig. Die mees gevreesde sekuriteitspolisieman in die laaste drie dekades van apartheid was ongetwyfeld generaal "Lang Hendrik" van den Bergh, die hoof van die Buro van Staatsveiligheid. Hierdie boek, geskryf deur 'n voormalige veiligheidspolisieman, gebruik feite om die verhaal van die sluipmoordenaar se bewind te rekonstrueer. Van den Bergh was verantwoordelik vir die inhegtenisname van Nelson Mandela en het 'n indrukwekkende intelligensienetwerk opgebou met organisasies soos MI5, die CIA, Mossad, en ook Franse en Duitse agentskappe, met wie se hulp hy operasies uitgevoer het wat hom 'n gedugte figuur gemaak het in die skaduw¿¿reld van Koue-oorlogspioenasie.

In Suid-Afrika is daar, volgens die boek, aanduidings dat hy betrokke kon wees by die sluipmoord op Eerste Minister H.F. Verwoerd, asook by die Johannesburge stasiebom-aanval en die moord op dr Robert Smit en sy vrou, op wie se kombuismuur die geheimsinnige woorde "RAU TEM" geverf was. Volgens di¿¿ boek mag hy selfs betrokke gewees het by die dood van die voormalige staatspresident Nico Diederichs en die NG teoloog professor Johan Heyns. Die meeste van hierdie moorde is nooit opgelos nie. 'n Groot gedeelte van die intrige gaan oor die finansi¿¿le skandaal wat binne die Departement van Inligting rondom die ontwykende dr Eschel Rhoodie afgespeel het.. Die boek ontbloot met 'n gevoel van dringendheid die vreesaanjaende ideolgie wat 'n hele samelewing tot 'n morele vryval gedryf het. Alan Elsdon is in Oos-Londen gebore. In 1973 sluit hy by die Suid-Afrikaanse Polisie aan waar hy in verskeie hoedanighede diens doen, o.m. as deel van die Narkotikaburo en die Sentrale Ondersoekafdeling. In 1977 sluit hy as kriptograaf aan by die veiligheidspolisie. Een van sy ondersoektake is om Donald Woods dop te hou.

Paperback, 246 pages

Published 2011

Recently viewed

See more
Honouring The British Army - Modern Forces - Official Medallion
Secondhand
R175.00 No bids
Samsung A51 Screen Guard
New
R35.00
Pokemon Trading Card Game - Entei - 030/197 - Holo Rare Scarlet & Violet: Obsidian Flames
New
R20.00
12% OFF
TEKNOSA LINK STABILIZER For MERCEDES BENZ C-CLASS [W204] C350 (M274.910)(115KW) 11-12
New
R219.00 R249.00

Customer ratings: 2 ratings

Thanks friends , good value at great prices. Regards Gerhard
18 Nov 2014
Boek ontvang baie dankie 5 Ster verkoper sal weer besigheid doen
30 Nov 2014