Die Lang man sonder skaduwee -- Antoinette Pienaar Die Lang man sonder skaduwee -- Antoinette Pienaar Die Lang man sonder skaduwee -- Antoinette Pienaar Die Lang man sonder skaduwee -- Antoinette Pienaar Die Lang man sonder skaduwee -- Antoinette Pienaar
Die Lang man sonder skaduwee -- Antoinette Pienaar Die Lang man sonder skaduwee -- Antoinette Pienaar Die Lang man sonder skaduwee -- Antoinette Pienaar Die Lang man sonder skaduwee -- Antoinette Pienaar Die Lang man sonder skaduwee -- Antoinette Pienaar

Die Lang man sonder skaduwee -- Antoinette Pienaar

Secondhand 1 available
R110.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
657330492

Toestand: Baie Goed.

Eerste Uitgawe, eerste druk, Umuzi, 2018, Sagteband  - Biografies - 239pp. ISBN 9781415209431.

Die lang man sonder skaduwee, so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Dit was n raaisel wat hulle vir mekaar gevra het om n stram geselskap aan die gang te kry.

Met dié raaisel begin Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres, aktrise en radiopersoonlikheid, haar nuwe boek ná die verskyning van Kruidjie roer my,  haar boek oor Karookruie wat sy plek as n klassieke werk in Afrikaans ingeneem het. Sy werk reeds vir jare in die Karoo saam met oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-medisyneman. Oom Johannes leer haar hoe om Karookruie te gebruik om mense se lywe en siele te genees en van heinde en ver kom besoekers om hier by hulle gesond te kom raak.

In Die lang man sonder skaduwee  sit Antoinette haar roeping as geneser voort. Vol begrip en deernis word Karookruie ingespan om allerlei kwale te genees. Maar nou ondersoek sy ook die genesende krag wat in die ou stories, raaisels en rympies van die Griekwa-mense skuil, want dikwels het n fisieke probleem n emosionele oorsprong en is dit stories wat die hart kan genees. Die langman sonder skaduwee is volksbesit: waardevolle inheemse kennis liefdevol opgeteken vir lees en herlees.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more

Similar products