This item has closed 3 buyers bought 3 items

Similar products

SELA STRONG MAN TEA 16
New
R40.22
Max Man Enlarging Essential Oil
New
R144.00
Natural Pain Relief Cream 100g
New
R49.00
Disodium (Na2) EDTA
New
R39.00
Die Lang Man Sonder Skaduwee - Die Karoo se Grondpad na Genesing (Afrikaans, Paperback)
Sold

Die Lang Man Sonder Skaduwee - Die Karoo se Grondpad na Genesing (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
Indicative market price: R270.00
R216.00
20% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
CYYV-4915-G190
Bob Shop ID
337312854
Die Lang Man Sonder Skaduwee - Die Karoo se Grondpad na Genesing (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days



"Die lang man sonder skaduwee," so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Dit was 'n raaisel wat hulle vir mekaar gevra het om 'n stram geselskap aan die gang te kry.

Met die raaisel begin Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres, aktrise en radiopersoonlikheid, haar nuwe boek n die verskyning van Kruidjie roer my, haar boek oor Karookruie wat sy plek as 'n klassieke werk in Afrikaans ingeneem het. Sy werk reeds vir jare in die Karoo saam met oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-medisyneman. Oom Johannes leer haar hoe om Karookruie te gebruik om mense se lywe en siele te genees en van heinde en ver kom besoekers om hier by hulle gesond te kom raak.

In Die lang man sonder skaduwee sit Antoinette haar roeping as geneser voort. Vol begrip en deernis word Karookruie ingespan om allerlei kwale te genees. Maar nou ondersoek sy ook die genesende krag wat in die ou stories, raaisels en rympies van die Griekwa-mense skuil, want dikwels het 'n fisieke probleem 'n emosionele oorsprong en is dit stories wat die hart kan genees. Die langman sonder skaduwee is volksbesit: waardevolle inheemse kennis liefdevol opgeteken vir lees en herlees.

Features

Summary“Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind...
ContributorsAntoinette Pienaar
Release date20180131
Pages237
ISBN1-4152-0943-X
ISBN 13978-1-4152-0943-1

Recently viewed

See more
The Book of Joy: His Holiness The Dalai Lama, Desmond Tutu (Paperback)
Secondhand
R50.00
2pcs Filter for Karcher Vacuum Cleaners 6.414-498.0 Se2001 Se3001
New
R437.00
1965 POLAND WARSAW
Secondhand
R1.20
50% OFF
1Pc 16x24inch 40x60cm Floor Mat
New
R203.00 R406.00

Customer ratings: 1 ratings

Goeie diens. Sal julle enige tyd aanbeveel
03 Aug 2018