R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 13 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Namakwaland is bekend vir sy blomme, maar dit het een kenmerk wat selfs meer kleurryk is: sy mense. Die lang pad terug is 'n keur van staaltjies, vertellings en verhale ('storietjiesᅮ noem hy hulle) deur Springbok se bobaas-storieverteller, Arno van Zyl. Die stories is nie net skreeusnaaks nie, maar kostelik en lewensgetrou. Dit handel oor mense, die meeste daarvan Namakwalanders, se alledaagse doen en late - op die plaas, in die dorp, by die kerk, op die skoolbanke en selfs in die hof. Van die hemelhings-dominee tot die hakkelende Dirk leer die leser baie van die mense van nader ken. Die lang pad terug bied 'n stewige dosis lekkerlag-medisyne wat 'n mens opnuut waardering laat kry vir Suid-Afrika, maar veral vir Namakwaland en sy unieke mense. Met voorwoorde deur Nico Nel en Ollie Viljoen. Die Lang Pad Terug - Arno Van Zyl. . ISBN 620364769