Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toe die Tweede Wereldoorlog uitbreek word Edmund Peter Susan en Lucy uit Londen weggegestuur om by 'n ou familievriend op die Engelse platteland te gaan woon. Met die dat ou professor Kirke skynbaar heeltemal in sy eie wereld leef kan die kinders ongestoord na hulle eie vermaak soek in sy yslike ou huis in die middel van nerens.
TITLE: Die leeu die heks en die klerekas
AUTHOR: C. S. Lewis
SKU: 9781485302155
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/01/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 176
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm