Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Doc Immelman
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
'n Slinkse mensvreterleeu wat niemand kan vastrek nie, 'n leeumannetjie met 'n skewe voorpoot, maar met die vernuf en redenasievermoë van 'n mens, 'n gedierte wat die omgewing van Okurasewa reeds drie jaar lank terroriseer. Dit is om hierdie leeumannetjie wat die gedagtes van Okurasewa se mense gedurig draai. Maar bestaan hy werklik, of is hy slegs 'n simbool van onheil wat daar tussen hulle broei?
Dit is die toedrag van sake as Tom Maartens, geharde safarileier en vrygesel, op Okurasewa aankom. Hy is deur die baas van die plaas, oom Wolf Stroebel, ontbied om die ondier te kom vernietig. lewers is daar iets nie pluis nie, dit kan Tom dadelik aanvoel.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.