 
        | Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
NUUT - Die Leeu van Wes-Transvaal (Genl Koos de la Rey) deur S Ign. Mocke. A5, sagteband, 181 bls. Soos in die geval van sy boek In die Vuurlinie, is dit 'n ooggetuie verslag van burgers wat onder genl De la Rey geveg het.