Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe boek, Sagteband, 181 bls. Die Leeu van Wes-Transvaal (Genl Koos de la Rey) deur S. Ign. Mocke. Soos in die geval van sy boek In die Vuurlinie, is dit ÅÂ oogetuie verslag van burgers wat onder genl De la Rey geveg het.