Die Leeukuil -- Klaas Steytler

Secondhand
1 available
R39.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 27 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
614341253

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed. 
        Tweede Hersiene Uitgawe, 13de druk, Human & Rousseau, 1997, Sagteband met omslag in plastiek - Roman - 192 pp.

" Die eerste roman onder Klaas Steytler eie naam, Die Leeukuil, vertel die verhaal van 'n pa (Sakkie Morgan) wat pas na ses jaar uit die tronk vrygelaat is.Hy neem sonder sy gewese vrou se medewete sy dertienjarige diabetiese seun Daniël op dié se verjaarsdag op 'n nagtelike uitstappie na Hillbrow, onbewus van Daniël se siektetoestand en die noodsaaklikheid van medisyne.
In hul gesprekke met mekaar vorder vader en seun van gemeenplase tot selfopenbaring en word dit 'n nag van verantwoording, selfondersoek en insig. Die noodlot en die gevolge van dade kan egter nie ontduik word nie. Die seun sterf, die hof verwerp Sakkie se weergawe van gebeure en hy word opnuut gevonnis, hierdie keer vir drie jaar. In die slothoofstuk ontmoet vader en moeder 'n paar jare later by die kind se graf, steeds wêrelde van mekaar verwyder.
Die titel van die boek is simbolies van die hellevaart wat vader en seun saam onderneem en die eensaamheid en onbegrip wat die mens in sy verhoudings met ander kenmerk." - WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
A Little History of Archaeology -- Brian Fagan
R60
Alles Mooi Weer -- Karin Cronjé
R46
Bluebeard`s Room -- Emma Cave
R47
Sweef -- Marieta Nel, Adinda Vermaak [Samestellers]
R42
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die leeukuil
R150
TOE DIE WERELD NOG ANDERS EN EK NOG JONK WAS - KLAAS STEYTLER
R25
R30 shipping
Toe die Wereld Nog Anders en Ek Nog Jonk Was - Steytler, Klaas
R115
Die Leeukuil: Klaas Steytler
R50