Die Leeukuil --  Klaas Steytler Die Leeukuil --  Klaas Steytler Die Leeukuil --  Klaas Steytler Die Leeukuil --  Klaas Steytler Die Leeukuil --  Klaas Steytler
Die Leeukuil --  Klaas Steytler Die Leeukuil --  Klaas Steytler Die Leeukuil --  Klaas Steytler Die Leeukuil --  Klaas Steytler Die Leeukuil --  Klaas Steytler

Die Leeukuil -- Klaas Steytler

1 available / secondhand
R38.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
644036990

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed. 
        Tweede Hersiene Uitgawe, 13de druk, Human & Rousseau, 1997, Sagteband met omslag in plastiek - Roman - 192 pp.

" Die eerste roman onder Klaas Steytler eie naam, Die Leeukuil, vertel die verhaal van 'n pa (Sakkie Morgan) wat pas na ses jaar uit die tronk vrygelaat is.Hy neem sonder sy gewese vrou se medewete sy dertienjarige diabetiese seun Daniël op dié se verjaarsdag op 'n nagtelike uitstappie na Hillbrow, onbewus van Daniël se siektetoestand en die noodsaaklikheid van medisyne.
In hul gesprekke met mekaar vorder vader en seun van gemeenplase tot selfopenbaring en word dit 'n nag van verantwoording, selfondersoek en insig. Die noodlot en die gevolge van dade kan egter nie ontduik word nie. Die seun sterf, die hof verwerp Sakkie se weergawe van gebeure en hy word opnuut gevonnis, hierdie keer vir drie jaar. In die slothoofstuk ontmoet vader en moeder 'n paar jare later by die kind se graf, steeds wêrelde van mekaar verwyder.
Die titel van die boek is simbolies van die hellevaart wat vader en seun saam onderneem en die eensaamheid en onbegrip wat die mens in sy verhoudings met ander kenmerk." - WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

Heroes of Israel - Chaim Herzog - Hardcover 1989 (Profiles of Jewish Courage)
R75.00 No bids
Royal Doulton Miniature Figurine `Sara` HN 3219
R580.00

Similar products

17% OFF
Die goue kalf, 'n sepie in 13 spele - Klaas Steytler
R50.00 R60.00
Toe die Wereld Nog Anders en Ek nog Jonk Was - Klaas Steytler
R100.00
In Die Somer Van '36 - Klaas Steytler
R180.00
In die Somer van `36 - Steytler, Klaas
R85.00