| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |


Afrikaanse Pers-Boekhandel, MCMLVI. Hardeband sonder stofomslag, 167 bladsye. Die boek is netjies aan die binnekant. Naam van eienaar voor- en aghter-ing geskryf. Die buiteblad is songebleik, veral teen die rug. Posgeld na enige plek in SA is R20