Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Niks opwindends gebeur ooit op die dorpie Kraaipan nie. Veral met met Martjie nie. Maar toe beland sy saam met 'n leeu in een van die Pagel-sirkus se treintrokke. En Martjie se lewe sal nooit weer dieselfde wees nie ...