Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Kerneels Breytenbach
Formaat: Groot Hardeband
Toestand: Baie Goed
Die Lekkerste Lekker is nie net nog 'n kookboek nie, dis 'n ode aan alle smulpape en lekkerbekke en die mense wat weet dat eet nie net oor oorlewing gaan nie, en dat lekker kos nie net 'n toevallige gebeurtenis is nie. Die title is 'n hutspot van ou familieresepte en moderne kookkuns van Hoender-en-appelkose en Slaphakskeentjies tot Mongoolse lamsboud en Witsjokolade-en-bessie-tiramisu. Die title neem die leser op 'n kulinere ontdekkingstog en stel jou voor aan unieke karakters soos Tant Sannie Leeukuil, Sjef Zhong Hua Hao en Samajoor Dewald de Beer.