| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
1984 hardeband met stofomslag 217 bladsye, die stofomslag het n paar merkies, die hardeband is goed maar het rakverweer aan die bo en onderkant, bladsye is vergeel en daar is een of twee klein vlekkies in die boek, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending

