This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Little Karoo Books466

Similar products

Die Lewe van Erasmus Smit deur P.S. de Jongh (956)
Sold

Die Lewe van Erasmus Smit deur P.S. de Jongh (956)

Secondhand 1 was available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings
Product code
002554
Bob Shop ID
683254415
Hardcover. Condition: Very Good. Dust Jacket Condition: Fair - Shelf Bumped. First Edition. Erasmus Smit, eerste leraar van die Voortrekkers, se lewe is nog nooit voorheen nagevors en wetenskaplik geboekstaaf nie. Trouens, dit is 'n bekende feit dat die meeste van ons historici wat hulle met die Groot Trek as studietema bemoei, van Smit weggeskram het omdat hy so 'n kontensieuse plek in die Groot Trek-tydperk inneem. Wat hom so belangrik maak is die feit dat hy 'n buitelander was wat aan die Trek deelgeneem het en daarom nie eintlik as Voortrekker geklassifiseer kan word nie. Sy Nederlandse opvoeding het hom intellektueel heelwat bo die meeste Trekkers geplaas en hom bevoeg gemaak om meer objektief oor dringende kwessies te oordeel. Daarby het hy in die hoofstroom van die Groot Trek beweeg en al die hoofmomente van die Trek meegemaak. As swaer van Gert Maritz en vertroueling van Piet Retief het hy die geleentheid gehad om persoonlik waar te neem wat in die binnekring van die Groot Trek gemeenskap gebeur. Uit hoofde van sy posisie as leraar was hy intiem gemoeid met die ontplooiing van die Trek en die botsings tussen pioniersgeeste soos Hendrik Potgieter, Piet Uys en Gert Maritz. -------------------------------- 272 pages with index

Customer ratings: 1 ratings

great service
11 Jun 2026
Don't miss out on the latest deals!