Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Lewe van Gert Maritz deur H. B. Thom, Hardeband, A4, 284bls, uitgegee deur Nasionale Pers. in 1947. Die boek het klein waterskane aan die onderkant van die buiteblad opgedoen en is nog op die skeiblad sigbaar. Die leesbaarkeit word nie beinvloed nie.
Verder in goeie kondisie.