Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
John Malherbe 1974. Oorvertel deur Marijke Maree. Die verhaal van Jesus Christus, spesiaal vir sy kinders geskryf deur Charles Dickens (1849). Hardeband sonder stofomslag; 100 bladsye. Baie goeie toestand. Die omslag het plek-plek verkleur. Die eerste en laaste bladsye het verbruin. Posgeld na enige plek in SA is R20.