Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Lewe van Senator F.S. Malan (President van die Senaat),
Deur B. Cloete
Uitgegee deur die Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1946, eerste uitgawe, met stofomslag, deel van Ons Groot Verlede No. 3, met fotos, 417 bls., minimum verweer, in goeie toestand.