Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband sonder stofomslag. Ex-biblioteek boek. Die rugkant se materiaal is gekraak en 'n klein stukkie het losgekom(sien foto). Verbleik op rugkant. Die boek is egter stewig en silwerskoon tot by die laaste bladsy. Daar is 'n inskripsie in die voorkant aangebring deur die dogter (Ida Labia) van Sir Joseph B. Robinson. Baie Swart-en-Wit foto's.
Baie skaars! Posgeld R40.00.
Shipping only within the borders of South Africa.
myne diamant goud geskiedenis genealogie suid-afrika johannesburg anglo boereoorlog