This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by Waveren29138

Similar products

Die Ligdraer uitgawes 1 tot 100 Die Ligdraer uitgawes 1 tot 100
Die Ligdraer uitgawes 1 tot 100 Die Ligdraer uitgawes 1 tot 100
Closed

Die Ligdraer uitgawes 1 tot 100

Secondhand 1 was available
R110.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
683000397

Hardeband met 962 bladsye in mooi toestand. Naamplakker voorin.
Op 26 Desember 2016 herdenk ons die 125 jarige bestaan van hierdie
Geeswerk, en wat 'n mooier geleentheid is dit dan nie om ook hierdie
besondere bundel die lig te laat sien 'n persoonlike droom wat bewaarheid
word.
Die Ligdraer is die amptelike tydskrif van die Christelike Vereniging van
Suid-Afrika en word tans elke vier maande gratis aan lidmate versprei. Die
eerste Ligdraer is gepubliseer in Augustus 1944 sedertdien het hierdie
publikasie gegroei en groot seën, leiding en insig aan baie lesers verskaf.
Dit bevat nie alleen soveel van die geskiedenis van ons Geeswerk nie, maar
ook waardevolle getuienisse van lidmate en rigtinggewende boodskappe
van leraars en geestelike leiers.
Nadat ek die werk begin doen het, het ek 'n volledige stel Ligdraers as 'n
geskenk van broer Ben le Grange ontvang. Die stel is vir my 'n kosbare
kleinnood, en ek ag dit as een van my mooiste besittings. Ek vertrou dat
hierdie bundel, wat die eerste honderd Ligdraers bevat, vir elke persoon wat
een besit van onskatbare waarde sal wees.
F J VISAGIE

Don't miss out on the latest deals!