This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2957

Similar products

Die Loop van die rivier -- Anna M. Louw * 1ste Uitgawe * Die Loop van die rivier -- Anna M. Louw * 1ste Uitgawe * Die Loop van die rivier -- Anna M. Louw * 1ste Uitgawe * Die Loop van die rivier -- Anna M. Louw * 1ste Uitgawe * Die Loop van die rivier -- Anna M. Louw * 1ste Uitgawe * Die Loop van die rivier -- Anna M. Louw * 1ste Uitgawe *
Die Loop van die rivier -- Anna M. Louw * 1ste Uitgawe * Die Loop van die rivier -- Anna M. Louw * 1ste Uitgawe * Die Loop van die rivier -- Anna M. Louw * 1ste Uitgawe * Die Loop van die rivier -- Anna M. Louw * 1ste Uitgawe *
Die Loop van die rivier -- Anna M. Louw * 1ste Uitgawe *
+2
Closed

Die Loop van die rivier -- Anna M. Louw * 1ste Uitgawe *

Secondhand 1 was available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
682097835

Toestand : Goed.
Eerste Uitgawe, Tafelberg, 1986, Hardeband met omslag in plastiek - Novellas - 117pp. ISBN 9780624024002.
"Vier kort novelles of lang kortverhale.
Die langste verhaal Kan jy stilbly? vertel van twee halfbroers, die wit Ado en bruin Jantjie, wat in die herfs van hulle lewens n reis na die Namakwaland onderneem om die afgrond tussen hulle te probeer oorbrug. Ado is suksesvol en ryk, terwyl Jantjie eenvoudig en arm is. Ado het egter sy lewe lank sy afkoms ontken en leef in selfbedrog, terwyl Jantjie sy identiteit erken en aanvaar. Die reis word n loutering vir Ado, wat eindelik daarin slaag om sy selfsugtige ingesteldheid af te lê.
In Sonder handvatsels besef Klaus by sy vrou Hedi se doodsbed dat hulle, ten spyte van n langdurige gedeelde lewe, mekaar nooit werklik geken het nie en dat sy haar innerlike nooit werklik aan hom openbaar het nie.
Die non Freda Bliss soek in Die boeteling na n mistieke belewenis met God, wat sy reeds in n visioen ervaar het. Dit is eers nadat sy die beeld laat vaar en daarmee saam die eie-ek dat sy berusting vind.
Albei bene bymekaar se titel verwys na die stryd van die verwesterde swart man om sy tradisionele gelowe te versoen met sy Westerse stadslewe." - Wiki

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Don't miss out on the latest deals!