| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Binding: Soft cover
Book Condition: Good condition. Almost like new.
Edition: 2018
Net toe Die Sluiper sy rug wou keer op sy lewe as huurmoordenaar en vrede met die wêreld wil maak, vind hy dat sy verlede hom ingehaal en verbygegaan het. Dit wag vir hom op n wildplaas in die Kgalagadi, en ook in Kabinda in die DRK tussen strydende militêre magte.
Follow the link below to view our other listings: