Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ETIKET & VERWYSING NO | Skatkis – SLS 7 |
LAND UITGEGEE | RSA |
DATUM UITGEGEE | 06 Jan 1986 |
VINYL TOESTAND | NM |
OMSLAG TOESTAND | NM |
NOTAS | Ek verkoop musiek in verskillende formate. Neem kennis dat hierdie 'n 33 rpm vinyl langspeel plaat is. Pragtige versamelitem. Hierdie plaat bevat alle opnames gemaak deur Die Lydenburg Vastrappers. Oorspronklik opgeneem in 1934.Lekker Boeremusiek. Volledige besonderhede van die plaat kan gevind word op die Internet webwerf Discogs.com. |
LIEDJIELYS
A1. Bosveld - Polka
A2. Mampoer - Setees
A3. Golfies - Polka
A4. Baba - Wals
B1. Platina - Polka
B2. Loerie - Wals
B3. Noodshulp - Vastrap
B4. Wissel - Polka
EK HET BAIE ANDER LANGSPEELPLATE TE KOOP OP BID OR BUY. 'KLIEK' OP DIE LOGO ONDER INDIEN U HULLE WIL SIEN.
|