Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Human & Rousseau, 1978, eerste uitgawe. Hardeband in baie goeie toestand, met boekrak skaafsels en boekhandelaar stempel op eerste voorblad. Stofomslag is baie goed end in plastiek beskerm. Daar is 'n paar ligte kneusies en skraapsels. 72 pp.
Illustrasies deur Chris Lovell.
Saamgestel uit die skrywer se twee bundels Uit die Slamse Buurt wat in die dertigerjare verskyn het. Van die mooiste stories wat onder die ouer geslag Maleiers in omloop was, word hier hervertel sodat hierdie belangrike brok van die Afrikaanse verhaleskat bewaar kan bly.