Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Medium hardeband met stofomslag
Goeie toestand
Diamante wat verdwyn het ... 'n Grys broek wat sonder eienaar die strate van Londen bewandel ... en Perry Clifton, saam met sy jong vriend Dicki, is die man wat vas van plan is om die raaisel te ontrafel. 'n Speurverhaal wat u gaan laat lĂȘ van die lag!