Die Man met die kitaar -- Berta Smit Die Man met die kitaar -- Berta Smit Die Man met die kitaar -- Berta Smit Die Man met die kitaar -- Berta Smit Die Man met die kitaar -- Berta Smit
Die Man met die kitaar -- Berta Smit Die Man met die kitaar -- Berta Smit Die Man met die kitaar -- Berta Smit Die Man met die kitaar -- Berta Smit Die Man met die kitaar -- Berta Smit

Die Man met die kitaar -- Berta Smit

Secondhand 1 available
R44.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
649838294

Toestand : Goed. 
        Eerste druk, Tafelberg, 1971 , Hardeband met omslag in plastiek  - Roman - 133 pp.

"Die man met die kitaar beskryf die inwerking van n aardbewing op die vier lede van die Prins-gesin. Soos die bars in die muur na die skok raak die gesin bewus van die subtiele barste wat deur hul lewens beweeg.

Die roman word in vier afdelings aangebied, met die eerste en die derde wat gebruik maak van die seun Carl-Hendrik as verteller en die ander afdelings wat in die derde persoon vertel word, maar duidelik uit die gesigspunt van Nan, die moeder. Hierdie twee karakters word dan ook baie sterker uitgebou as die pa Carl (wie se stilte ook aanduidend is van sy afstand van sy gesin) en die klein dogtertjie Heidi.

Carl-Hendrik is n adolessent en die man met die kitaar van die titel, wat sy vrees deur musiek wil besweer en as hakkelende outsider-figuur meer waarneem as deelneem. Deur sy stories vir Heidi word sy Christelike aanslag en verbeelding uitgebeeld, terwyl hy as opponent staan teenoor sy pa, die wetenskaplike professor."  --  WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
Replacement Vintage Royal Albert Brigadoon Bone China Tea Saucer
Secondhand
R85.00 No bids
45% OFF
1Pc Black For iPhone 15 Holy City of Mecca Phone Case
New
R142.00 R258.00
Blue: Danielle Steel (Paperback)
Secondhand
R25.00
Austria - 1984 - Used
Secondhand
R4.00 No bids

Similar products

Sy kom met die sekelmaan - Hettie Smit
New
R130.00
Die man met die Alibi - Bartho Smit
Secondhand
R29.56
53% OFF
Die Vrou en die Bees - Berta Smit
Secondhand
R150.00 R320.00
Die Man met die Rooi Keil / Wolfgang Ecke
Secondhand
R45.00