
Die Manakwalanners Deel 2 - DVD - nuut
Check my rate
View locations
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nols en Basjan begin uiteindelik voel of hulle vordering maak met hulle opnames in Namakwaland vir die radioprogram “Pitkos vir die kulturele fynproewer”.
Alles loop egter nie klopdisselboom nie en hulle beleef nog ‘n paar moeilike episodes voor dit tyd word om te groet.
Episode 8 – Lewies Pilsie en Doomnie
Episode 9 – Sône mit slap Fanie se voël
Episode 10 – ‘n Agteruit geriewursery
Episode 11 – Die Oom sien amper sy gat
Episode 12 – Moerig, rerig moerig
Episode 13 – Totsiens sê is soos begraffenis
Region 2
ALL MY ITEMS ARE ORIGINAL. THIS ITEM IS BRAND NEW.
This item is ordered directly from my supplier. If payment has been received, this item will be posted immediately when in stock – usually estimated at 7-14 days.
Oh, and please don’t buy today if you needed it yesterday. Sometimes a longer delivery time is required.