Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Synopsis: | Nols en Basjan begin uiteindelik voel of hulle vordering maak met hulle opnames in Namakwaland vir die radioprogram “Pitkos vir die kulturele fynproewer”. Alles loop egter nie klopdisselboom nie en hulle beleef nog ‘n paar moeilike episodes voor dit tyd word om te groet. Episode 8 – Lewies Pilsie en Doomnie Episode 9 – Sône mit slap Fanie se voël Episode 10 – ‘n Agteruit geriewursery Episode 11 – Die Oom sien amper sy gat Episode 12 – Moerig, rerig moerig Episode 13 – Totsiens sê is soos begraffenis |
Starring: | Hans Strydom Pierre Knoesen |
Category: | Afrikaans |
Age Restriction: | ALL AGES |