Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
WJ, sy suster Mindie en hul beste vriend Raj wil iets buitengewoons aantrek vir die skool se kostuumdag aan die einde van Boekeweek. Hulle moet soos karakters uit hul gunstelingboek aantrek en op Die Drie Musketiers besluit. Maar wanneer hulle die perfekte bykomstighede vir hul kostuums in 'n vreemde antieke winkel raakloop, loop dinge lelik skeef.