| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

Puik toestand. 451 p. 1986. Hierdie uitsonderlike, laaste boek deur die bekende historikus en skrywer van boeke soos: Die Trekboer in die geskiedenis van die Kaapkolonie; Pioniers van die Dorsland en Trek, Studies oor die mobiliteit van die Pioniersbevolking aan die Kaap is nie in gewone boekvorm beskikbaar nie.