Die Matabeles en die Voortrekkers deur Prof. P.J. van der Merwe. [SA pos gratis]
1 was available / new
R50.00
minimum increment
R400.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Puik toestand. 449 p. 1986. LET WEL: Hierdie skaars boek deur die skrywer van boeke soos Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek; Trek; Pioniers van die Dorsland en Nog verder noord is nie in gewone boekformaat beskikbaar nie. Skaars en onverkrygbaar!!!! Hierdie boek beslaan 14 hoofstukke onder die volgende indelings: 1. Inleiding; 2. Aanvalle op die Boere langs die Vaalrivier; 3. Die Slag van Vegkop; 4. Die Vermiste Voortrekker-kinders; 5. Die eerste kommando teen Mzilikazi; 6. Die slag van Mosega; 7. Ander aanvalle op Mzilikazi; 8. Die tweede kommando teen Mzilikazi; 9. Uitdraaipaaie; 10. Terug oor die berge; 11. Potgieter wes van die Drakensberge; 12. Potgieter trek weer; 13. Die kommando van 1847 en 14. Die laaste skof.