This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by movie fanatic99

DIE MEERMINETJIE

New
R39.99
Closed 19 Mar 11 21:50
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
33189614

 

DIE MEERMINETJIE
Synopsis:Prinses Lena is ’n pragtige, avontuurlustige meermin wat saam met haar koninklike gesin in ’n kasteel diep in die see bly. Sy besit alles wat sy nodig het en geniet die onderwater-lewe saam met haar beste maatjie, ’n dolfyn met die naam Doffie.

Nogtans hunker die meerminprinsessie na net een ding: om die menslike wêreld op die droë land te gaan verken.

Wanneer ’n draaikolk haar na die oppervlak van die see neem, gewaar sy die aantreklike Prins Stefan en raak sy dadelik op hom verlief. Lena red sy lewe en belowe haarself dat sy as ’n mens na hom sal terugkeer.

Sy is vasberade om met die prins te trou, maar al een wat haar in die plek van haar meerminstert twee bene kan gee, is die nare seeheks, Kassandra. Die seeheks belowe om haar in ’n mens te verander, maar net as Lena haar pragtige stem in ruil gee daarvoor.

Maar erger nog, as die prins met iemand anders trou, sal Lena in ’n bol seeskuim verander!
 
Starring:Afrikaans
 
Category:Afrikaans
 
Age Restriction:ALL AGES
 
R39.99Barcode:6006348024504

Customer ratings: 1 ratings

Great Seller and service.
07 Apr 2011