Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Doc Immelman is alombekend vir sy avontuur- en jagverhale en in Die meisie op die bus ander liefdesverhale blom die liefde tussendeur al die avontuur. Die humoristiese "Ses dooie bees langs die grensdraad" gaan oor twee verliefdes wat eers die jare lange vyandskap tussen hul vaders wat ook bure is moet blus alvorens hulle kan afhaak.
TITLE: Die meisie op die bus en ander liefdesverhale
AUTHOR: Doc Immelman
SKU: 9781485304296
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 16/04/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 240
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 265 gr