Die meisie wat gedink het haar ma is `n meermin - Tania Unsworth
Secondhand
1 was available
R50.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Boek in uitstekende toestand. Geen omgevoude hoeke of geskeurde blaaie nie. Omslag in uistekende toestand.
Wil jy nog boeke koop? Voeg tot 5 ander boeke by jou bestelling vir die totale koerierkoste van R100.
n Aangrypende, fantastiese avontuur buite en onder die waterStella is nog altyd die eenkantkind in die familie gewees. Sy loop in haar slaap en sy is bang vir die water alhoewel sy geboei is daardeur. Die grootste raaisel vir Stella is haar ma, wat oorlede is toe Stella agt jaar oud was. Wie was haar ma? Hoekom het sy vir Stella n hangertjie gegee wat die belofte van die see genoem word?
Niemand kan vir Stella antwoorde gee nie omdat haar pa te hartseer is en haar ouma se geheue versleg. Dit is net deur die see te trotseer, dat Stella regtig die antwoord op haar grootste vraag kan uitvind: Was haar ma n meermin?
n Aangrypende verhaal oor familie, verlies, vriendskap en ontdekking. Tania Unsworth meng fantasie en realiteit in n boeiende, poëtiese wyse wat steeds n vinnige pas het vir jong lesers. Hierdie is n boek wat enige leser sal meesleur met dieselfde magiese, emotiewe krag van die oseaan.