Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe 1990 hardeband met stofomslag 145 bladsye, die stofomslag het enkele klein merkies aan,hardeband is goed maar het ligte rakverweer aan die onderkant, voor in die boek in n naam en 2 stempels, teks is skoon maar daar is enkele geel vlekkies weens ouderdom, binding goed, versending R25 in RSA- geen oorsese versending