Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Swart Luiperd #9: Die Mense van die Meer, deur Braam le Roux
Die Swart Luiperd en sy afdeling Pigmeƫ reis dieper in die gebied van die gevreesde Mongas in om die ander lede van die mislukte antropologiese ekspedisie te red.
Die bloedspoor lei na n geheimsinnige fort omring deur n meer wat bewoon word deur eienaardige vismense.
Heruitgawe deur GROENHEIDE BOEKE.