Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
vyfde druk 1981 hardeband met stofomslag 126 bladsye, die stofomslag is effe verweerd- paar merkies en skeurtjies met papierverlies aan die rugkant bo -sien foto onder, die hardeband is goed,naam en adres voor in boek, een of twee klein merkies in boek, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie
Please note that in future I will be out of town each school holiday for the whole holiday will not be able to post during that time