| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die Mighty Men Verhaal vertel op boeiende wyse hoe een man se gehoorsaamheid aan God herlewing gebring het in Suid-Afrika en duisende lewens vir altyd verander het.
"God het my gelei om hierdie storie te skryf sodat ek die ware verhaal kan vertel van wat gebeur het," sĂȘ die bekende en geliefde evangelis Angus Buchan self.
Slight surface scratching on hard cover but the rest of the pages and book in excellent condition!
Please see attached photographs for more detail.