Die Mikstuur van Mooies -- Pirow Bekker

Secondhand
1 available
R39.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 10 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
615084053

Toestand : Goed. 
        Eerste uitgawe, Tafelberg, 1996, Sagteband - Roman - 198pp.

"Die mikstuur van Mooies is 'n satire op verstokte denke in die politiek, die oorgevoeligheid en agterdog aan verskillende kante van die kleurlyn en die hoogheilige joernalistieke optrede en houding.

Dit is die lewensverhaal van 'n plattelandse seun, Moorrees MacAteer of te wel die Mooies Mikstuur van die titel, wie se vel met ouderdom verdonker. In apartheid Suid-Afrika word hy dan op skool geviktimiseer. As vaardige joernalis slaag hy om 'n vooraanstaande politikus, Riël Schouwenburg, by 'n seksskandaal met 'n swart vrou te betrek. Hierdie gebeurtenis het egter ook groot nadelige gevolge vir hom, aangesien dit sy verhouding met Schouwenburg se dogter, Helena, vertroebel. Beide Riël en Mooies word geïntimideer deur 'n regse weerstandsgroep en op geheimsinnige wyse word Mooies dan een aand by die Schouwenburgs se huis doodgeskiet.

Bekker maak hier van die interessante verteltegniek gebruik waar Riël Schouwenburg die nagelate manuskrip van Moorrees MacAteer beoordeel en dan deur interpolasies verdere kommentaar op die gebeure lewer."  -- WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Sink the Belgrano -- Mike Rossiter
R49
Death on the Rive Nord -- Adrian Magson
R39
Priestess of the White -- Trudi Canavan
R48
The Sword and the Grail -- Andrew Sinclair
R38
Add to cart

Similar products

R30 shipping
58% OFF
Stillerlewe - Pirow Bekker
R100 R240
Die Sentrum -- Pirow Bekker **GETEKEN**
R59
Die mikstuur van Mooies by Pirow Bekker
R35
Eskarp / Pirow Bekker
R45