R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Toestand : Goed. Eerste uitgawe, Tafelberg, 1996, Sagteband - Roman - 198pp.
"Die mikstuur van Mooies is 'n satire op verstokte denke in die politiek, die oorgevoeligheid en agterdog aan verskillende kante van die kleurlyn en die hoogheilige joernalistieke optrede en houding.
Dit is die lewensverhaal van 'n plattelandse seun, Moorrees MacAteer of te wel die Mooies Mikstuur van die titel, wie se vel met ouderdom verdonker. In apartheid Suid-Afrika word hy dan op skool geviktimiseer. As vaardige joernalis slaag hy om 'n vooraanstaande politikus, Riël Schouwenburg, by 'n seksskandaal met 'n swart vrou te betrek. Hierdie gebeurtenis het egter ook groot nadelige gevolge vir hom, aangesien dit sy verhouding met Schouwenburg se dogter, Helena, vertroebel. Beide Riël en Mooies word geïntimideer deur 'n regse weerstandsgroep en op geheimsinnige wyse word Mooies dan een aand by die Schouwenburgs se huis doodgeskiet.
Bekker maak hier van die interessante verteltegniek gebruik waar Riël Schouwenburg die nagelate manuskrip van Moorrees MacAteer beoordeel en dan deur interpolasies verdere kommentaar op die gebeure lewer." -- WIKI
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.