Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe 1983 hardeband met stofomslag 197 bladsye, die stofomslag het merkies aan en vlekkie aan die rugkant onder, stofomslag is voor en agter aan die binnekant van die hardeband vasgeplak, naam voor in boek, bladsye is vergeel,bladsy 165 het n baie klein skeurtjie aan die onderkant, die teks is skoon en die binding goed,versending R30 in RSA- geen oorsese versending