Die mooie Jan en ander Afrikaanse kortverhale

Die mooie Jan en ander Afrikaanse kortverhale

Secondhand 1 available
R35.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
5024323
Bob Shop ID
612301264

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Soos Nuut

 

Hierdie kortverhaalbundel, Die Mooie Jan en ander Afrikaanse kortverhale, beloof om ʼn unieke leeservaring te wees! Dit is die resultaat van 'n skryfgeleentheid wat geloots is om aan aspirantskrywers die kans te gee om die vreugde van publikasie te ervaar asook om ʼn bydrae te lewer tot die bevordering en behoud van ons geliefde Afrikaans.Die tema was oop en skrywers kon enige genre instuur, mits dit fiksie is en in Afrikaans geskryf is.

Soos dit maar altyd gaan met die kies van kortverhale deur verskillende skrywers met verskillende skryfstyle, was die keuringsproses geen maklike taak nie. Die standaard was hoog, maar die samestellers, Anita Stander en Anine Vorster, glo dat die eindproduk ʼn kleurvolle mengsel is wat iets vir almal se smaak bied. Die bundel bestaan uit 29 kortverhale. Daar is misdaadverhale met 'n kinkel in die kabel; liefdesverhale wat jou hartsnare sal raak; humoristiese stories wat jou sal laat skaterlag oor die pittige manier waarop dit geskryf is. Dan is daar ook die nostalgiese vertellings wat jou sal neem na pragtige plekke en laat verlang na mense wat jy nie ken nie.

Bydraende skrywers: Hendie Grobbelaar; Alwine Fölscher; Adri Vlok; Martha Scheckle; Louis Lategan; Sanchen Lambrecht; Juanita Fourie; Christo Meyer; Aletia Ollewagen; Danie Markgraaff; Sue Eksteen; Heidi Heese de Beer; Estie Wentzel; Herman Beukes; Yolanda Faye Holden; Bets Koen; Linda J. Dunhin; Bedelia Paulsen; Helena L. Greyling; Zyrilde Potgieter; Chantél Venter; Madeleen Theron; Delanie Flanegan; Dieter Lochner; Evanthe Schurink; Elizabeth Hentschel; Ammie Pringle; Betsy Stoltz; Evert Louw

Add to cart

Recently viewed

See more
Car DVR Camera 3 Camera Lens Car DVR Dual Lens Camera 1080P HD Dash Camera Video Recorder 24H Parki
New
R692.00
Suid Afrikaanse Weermag - Oorsig - South African Defence Force - Overview
Secondhand
R300.00
( 2024 LAUNCH ) UBUNTU THE FACE OF AFRICA CAPE TOWN COIN SHOW PURE SILVER
Secondhand
R865.00 No bids
Engine Coolant Thermostat Housing 25192228 2519-2228 25189437 for Sonic Tracker Cruze 1.8l Aveo 1.6
New
R750.00

Similar products

Dawid se jubeljaar en ander kortverhale - Marzanne Leroux van der Boon
New
R90.00
17% OFF
Die wonder-werke van Judas Iskariot en ander vertellings - Jan Harmse - 1st edition 1977 Afrikaans
Secondhand
R540.00 R647.50
(Geteken) Basjan & Wilhelm, Die Skewe Wonders en ander verhale ~ Jan Geldenhuys
Secondhand
R190.00
29% OFF
Dawid se jubeljaar en ander kortverhale - Marzanne Leroux-Van der Boon
Secondhand
R290.00 R410.00